Huilblog

'n skrywer se bêreplek

Skip to content
  • Bly te kenne
  • Gewone dae
  • Benjamin
  • Yua
  • Londen
  • Turkye
  • Camino
  • Kortverhale
  • Artikels
  • Boek
Search

Londen

Londen: Dag 10, 11 en 12

January 12, 2019September 28, 2019 / cherenester / 5 Comments

Ek vat die drie dae saam, want soos ek hier in die dorre Vrystaat sit, is die laaste ruk in Londen 'n waas in my geheuebank. Die BA55 was geen droom nie, en die Citybug het gevoel soos 'n ewigheid toe dit na die binneland suiker. Met die rewind-knoppie duik die Barbiepop-brug dadelik op. Dit … Continue reading Londen: Dag 10, 11 en 12

Londen: Dag 9

January 7, 2019September 28, 2019 / cherenester / Leave a comment

Oxford het my onkant gevang. Ja, ek het eeue oue geboue verwag, maar die stories wat die gids op die staptoer vir ons vertel het, sal my altyd bybly. Hoe J.R. Tolkien, C.S. Lewis en ouens soos Thomas Hardy elke Dinsdagaand by 'n pub ontmoet het. Ek het dieselfde voetpad gestap wat Lewis elke aand … Continue reading Londen: Dag 9

Londen: Dag 8

January 5, 2019September 28, 2019 / cherenester / Leave a comment

Laura woon in Dulwich, 'n lieflike uitbreiding, of soos hulle dit hier noem, 'n borough. Op sekere punte kry jy 'n kykie oor die hele stad. Ons het die dag begin met 'n stappie in 'n woud, nie ver van haar blyplek nie. In die bibberkoue het ons agter ons wasems aan die lowergroen mooiheid … Continue reading Londen: Dag 8

Londen: Dag 7

January 5, 2019September 28, 2019 / cherenester / Leave a comment

Dis 'n ander storie om die drade ná 13 jaar met 'n vriendin op te tel. Ek en Laura het 'n handvol leeftye gelede talle dronkies met skinkborde bedien by Oolong in Tweedelaan. Dit was so goed om met haar op te vang en te sien hoe sy wortel tussen die Britte geskiet het en … Continue reading Londen: Dag 7

Londen: Dag 6

January 4, 2019September 28, 2019 / cherenester / Leave a comment

Alleen travel is nie vir sussies nie. Die sesde dag was my klippie in die skoen. Ek wou sien hoe lyk St. Pancras-treinstasie en ook die British Libary, maar ek het soos 'n muis tussen die massas gevoel wat inderhaas 'n holte moet vind, want dit was net onmoontlik snerpend. St. Pancras se grootte en … Continue reading Londen: Dag 6

Londen: Dag 5

January 2, 2019September 28, 2019 / cherenester / 1 Comment

Dit was buitengewoon lig toe ek die oggend van 1 Januarie 2019 uitstap. Die meeste plekke se deure in Tottenham Courtweg was met slot en grendel gesluit. Pret a Manger, almal se koffieplek 'n katspoeg van my AirBnB, was gelukkig oop, en al sy warm drankies op die huis om die nuwejaar in te lui. … Continue reading Londen: Dag 5

Londen: Dag 4

January 1, 2019September 28, 2019 / cherenester / Leave a comment

Ek gaan nie jok nie, dit raak by die dag kouer. Binne die stasies is dit snoesig, buite sny die weer soos messe in jou nek. Daarom het ek langer as gewoonlik langs die moltreine rondgehang en die verskillende soort kuns en hoekies van elke stilhouplek bestudeer. Ek skiet toe Shepard's Bush toe, na 'n … Continue reading Londen: Dag 4

Londen: Dag 3

December 31, 2018September 28, 2019 / cherenester / Leave a comment

'n Skielike val in grade het my plan om vroegoggend in Hyde Park rond te dwaal in die wiele gery. Ek stap toe deur die superryk Kengsington-gebied, net langs die park. Dis op die koningklikes se voorstoep. Harrods was my eindbestemming. Ek wou dit beleef, maar dit het gevoel of die hele Londen dieselfde plan … Continue reading Londen: Dag 3

Londen: Dag 2

December 30, 2018September 28, 2019 / cherenester / Leave a comment

'n Katedraal is een ding, maar St. Paul se majestieuse koepels en ontsagwekkende argitektuur het my omgeboul. Maar dis meer as dit. As ek vir jou sê dit is 'n geestelike ervaring, sal jy steeds nie weet hoe dit daar is nie. En dít alleen vorm deel van die geestelike kant, want wie kan die … Continue reading Londen: Dag 2

Londen: Dag 1

December 29, 2018September 28, 2019 / cherenester / Leave a comment

Ek het die eerste dag soos 'n fool benader. Sonder 'n plan, behalwe die vae voorneme om die Britse Museum te sien. Ek val toe in 'n duisend wonderlike lokvalle. Soos 'n vlinder het ek Tottenham Court Road ingevaar en rakelings bekyk sonder om te weet waarna ek op soek is. Die feit dat al … Continue reading Londen: Dag 1

Recently

  • Benjamin (3 jaar)
  • Yua (een mensejaar)
  • Miss Benson’s Beetle
  • Hulpkreet uit suburbia
  • Twee en ‘n half vir Benjamin
  • Fees van die genooide
  • Yua (10 mnde)
  • Die bloed het gevloei
  • Optelgoed
  • Koning Zues kry huis

Recent Comments

cherenester on Benjamin (3 jaar)
Maxie on Benjamin (3 jaar)
Tannie Frannie on Benjamin (3 jaar)
woestynkind on Miss Benson’s Beetle
cherenester on Miss Benson’s Beetle

Archives

  • January 2021
  • September 2020
  • August 2020
  • July 2020
  • June 2020
  • May 2020
  • April 2020
  • February 2020
  • January 2020
  • November 2019
  • October 2019
  • September 2019
  • August 2019
  • July 2019
  • January 2019
  • December 2018
  • September 2018
  • April 2018
  • March 2018
  • February 2018
  • January 2018
  • November 2017
  • September 2017
  • July 2017
  • May 2017
  • April 2017
  • January 2015
  • August 2014
  • July 2014
  • June 2014
  • May 2014
  • April 2014
  • August 2013
  • June 2013
  • May 2013

Boekmerke

Meta

  • Register
  • Log in
  • Entries feed
  • Comments feed
  • WordPress.com
Website Built with WordPress.com.
Cancel

 
Loading Comments...
Comment
    ×