Huilblog

'n skrywer se bêreplek

Skip to content
  • Bly te kenne
  • Gewone dae
  • Benjamin
  • Yua
  • Londen
  • Turkye
  • Camino
  • Kortverhale
  • Artikels
  • Boek
Search

I held a boy today

May 23, 2020May 24, 2020 / cherenester / 2 Comments

I held a boy today.Op my heup. 'n Blonde seuntjie. Twee jaar oud. I held a boy today.Sy ma beduie ons na Ooseinde se rigting. In herfs se son tel ek hom uit die kar. Ek hou hom vir 'n rukkie op my heup met die verskoning om hom na die kronkelhek toe te dra. … Continue reading I held a boy today

Benjamin (2 j., 4 mnde)

May 19, 2020May 20, 2020 / cherenester / 3 Comments

Woordelys en uitdrukkings ter verklaring: Attedlief: AssebliefAttetênsie: AdvertensieBabbôn: BallonAmper bang ek: Bang word hier met reg ingespan as werkwoord Batties: Om te badBoem: Om te valDahddie: Fopspeen (afkomstig van die Engelse "dummy")Dlammak: Om op die trampolien te gaan spring (kom van die liedjie "Jam blik, jam blik. . ." uit my ma se kinderdae in … Continue reading Benjamin (2 j., 4 mnde)

Jy is die droom

May 17, 2020May 24, 2020 / cherenester / Leave a comment

'n Gedig deur CS Lewis They tell me Lord, that when I pray,Only one voice is heard;That I’m dreaming, You’re not there,This whole thing is absurd.Maybe they’re right, Lord, Maybe they’re right.Maybe there’s only one voice that’s heard.But if there’s only one voice that’s heard,Lord, it’s not mine, it’s your voice.I’m not dreaming; you are … Continue reading Jy is die droom

Om te wag vir die robyne

May 13, 2020May 14, 2020 / cherenester / Leave a comment

In elke mens is daar 'n wêreld om te ontdek. Dit is hoekom ek so lief vir my werk is. Al dink jy die mens wat voor jou sit is maar flou, half eendimensioneel, daag ek jou uit om te wag. Om te luister. Want my ervaring is die beste sinne en stories word eers … Continue reading Om te wag vir die robyne

Yua (8 maande)

May 6, 2020May 7, 2020 / cherenester / 2 Comments

Each individual human creature is a galaxy of thought, experience, and emotion. You could dedicate your entire time here on earth to exploring just a fragment of one of these "galaxies" and your life would not be wasted. Understand, there is no normal life and there is no ordinary love. There are only phenomenons and … Continue reading Yua (8 maande)

Op die Here se voorstoep

April 28, 2020April 29, 2020 / cherenester / 2 Comments

"Our lives are lived in a sea of uncertainty and an ocean of ignorance, starting now. - John Piper Dieselfde wakker oë op vandag se koerantvoorblad as die waarmee ek gister te doen gehad het. Irisse wat bruis van 'n duisend stories. Ouma Coba word môre 103 jaar oud. Sy het die Groot Griep as … Continue reading Op die Here se voorstoep

Die lelike uitjie

April 27, 2020April 28, 2020 / cherenester / 2 Comments

Om terugvoer van jou naastes te vra is soos om gewyn in 'n kaktusplantasie te huppel. Jy gaan jou gat sien, dis 'n uitgemaakte saak. So vra ek met 'n oop gemoed soos 'n swaap vir eerlike antwoorde op ons gesin se WhatsApp-groep. Wat sou my besiel om so iets te doen, vra jy. Wel, … Continue reading Die lelike uitjie

Grendeltyd met vier hartkamers

April 26, 2020April 29, 2020 / cherenester / Leave a comment

Om die horison plat te stap help vir 'n sawwe binneste. Maar ons horisonne is nou ingeZoom en ons moet 'n nuwe normaal bedink. Die ou papiertjie is opgeskeer. 'n Student het die ander dag 'n R5 000-boete gekry toe hy sy voortuin in die township omdolwe. 'n Gesin wat die naweek saam met kuiermense … Continue reading Grendeltyd met vier hartkamers

Benjamin (2 jaar, 1 maand)

February 14, 2020February 16, 2020 / cherenester / 2 Comments

Op nog 'n paar tekkies met nate wat nie meer kan saamspeel nie. Op moonshakes (jou woord vir 'n pienk melkskommel), skoppelmaai, spanspek en die smaak van somer.  Wannneer ookal ons albei iets eet of drink, sal jy met oorgawe jou armpie na bo lig en met groot vreugde sê "tjeers!". Appel teen appel, twee … Continue reading Benjamin (2 jaar, 1 maand)

Yua (5 maande)

February 3, 2020February 3, 2020 / cherenester / 1 Comment

For when we hold up a light in order to see anything outside ourselves more clearly, we illuminate ourselves.Alice Walker Ek is twee dae laat, want net soos jy, het die verkoue-gogga my ook gehap. Mag dit tog net dit wees. Gister het ek gedink dit is die Korona-virus! Gelukkig is ons in die diep … Continue reading Yua (5 maande)

Posts navigation

← Older posts
Newer posts →

Recently

  • Benjamin (3 jaar)
  • Yua (een mensejaar)
  • Miss Benson’s Beetle
  • Hulpkreet uit suburbia
  • Twee en ‘n half vir Benjamin
  • Fees van die genooide
  • Yua (10 mnde)
  • Die bloed het gevloei
  • Optelgoed
  • Koning Zues kry huis

Recent Comments

cherenester on Benjamin (3 jaar)
Maxie on Benjamin (3 jaar)
Tannie Frannie on Benjamin (3 jaar)
woestynkind on Miss Benson’s Beetle
cherenester on Miss Benson’s Beetle

Archives

  • January 2021
  • September 2020
  • August 2020
  • July 2020
  • June 2020
  • May 2020
  • April 2020
  • February 2020
  • January 2020
  • November 2019
  • October 2019
  • September 2019
  • August 2019
  • July 2019
  • January 2019
  • December 2018
  • September 2018
  • April 2018
  • March 2018
  • February 2018
  • January 2018
  • November 2017
  • September 2017
  • July 2017
  • May 2017
  • April 2017
  • January 2015
  • August 2014
  • July 2014
  • June 2014
  • May 2014
  • April 2014
  • August 2013
  • June 2013
  • May 2013

Boekmerke

Meta

  • Register
  • Log in
  • Entries feed
  • Comments feed
  • WordPress.com
Website Built with WordPress.com.
Huilblog
Website Built with WordPress.com.
Cancel

 
Loading Comments...
Comment
    ×