Huilblog

'n skrywer se bêreplek

Skip to content
  • Bly te kenne
  • Gewone dae
  • Benjamin
  • Yua
  • Londen
  • Turkye
  • Camino
  • Kortverhale
  • Artikels
  • Boek
Search

Author: cherenester

Benjamin (3 jaar)

January 19, 2021January 21, 2021 / cherenester / 3 Comments

Selly kondig dit die hele dag op 14 Januarie aan. "Benjamin, jy is nou drie jaar oud!" Jy, effe afgehaal. "Waar is my twee en 'n half dan?" Ai Benjamin, jy sê die oulikste goed. En soms hoor ons jy sing 'n deuntjie, af in die gang, wat ons van g'n kant af ken nie. … Continue reading Benjamin (3 jaar)

Yua (een mensejaar)

September 26, 2020September 26, 2020 / cherenester / Leave a comment

Dit lyk of iemand jou geteken het, merk ek sommer so losbek nou die dag op. Die bollings van jou wangetjies is geskets met 'n geoefende HB-potlood, en die buitelyn van jou lyfie sê vir my die kunstenaar was in 'n lekker bui. Net soos 'n goeie kunswerk betaam smelt die lewe se skerp hoeke … Continue reading Yua (een mensejaar)

Miss Benson’s Beetle

August 27, 2020August 27, 2020 / cherenester / 3 Comments

"Rachel Joyce made me laugh out loud, then weep for the battered majesty of ordinary human beings"Bel Mooney, Daily Mail Die beste boeke is die wat jou vind, nie andersom nie. Dit is 'n boek wat aan jou gegee word, ja, maar dit vind ook sy weg na jou toe op ander maniere. Die regte … Continue reading Miss Benson’s Beetle

Hulpkreet uit suburbia

August 11, 2020August 12, 2020 / cherenester / 1 Comment

So scroll ek weer iets op die Bloemfontein Mammas groep raak. Anonieme hulpkrete uit suburbia. Daar is enige iets van borsvoed-krisisse tot tandekry dilemmas. Anderdag soek iemand 'n divorce lawyer. Lees ek my swangerskaptoets reg? Wie in Bloemfontein diens 'n sonbed? Die jongste een is net plein sad. Ek kan haar hoor, en sien. Kan … Continue reading Hulpkreet uit suburbia

Twee en ‘n half vir Benjamin

July 29, 2020July 31, 2020 / cherenester / 2 Comments

Voor hierdie huis is 'n enamelskottel vol grond en gesiggies. Selfs die tuinwerker is soos iets uit 'n boek. Sy geel trui span om sy Kersvadermaag en hier en daar is 'n gaatjie, maar hy glimlag vriendelik met 'n gleuf tussen sy tande.

Fees van die genooide

July 20, 2020July 20, 2020 / cherenester / 1 Comment

Ek is gesê om jou te vertel van Saterdag*. Hoewel dit haas onmoontlik is om die mistieke met 'n versameling van letters uit die alfabet weer te gee, glo ek dit is my werk om te probeer (al gaan ek heel waarskynlik hierdie stuk later uitvee). So terwyl die cursor onverpoosd voort flikker, gaan ek … Continue reading Fees van die genooide

Yua (10 mnde)

June 30, 2020July 2, 2020 / cherenester / 2 Comments

Dit val my nou die dag by toe ek na jou kyk. Skielik het ek dit geweet; niemand op hierdie aarde word met 'n jammerlike gees gebore nie. Skaamte en verdrukking is iets wat ons later in die lewe soos 'n hartseer kleed aantrek. Maar jy neem jou ruimtetjie volledig in beslag en jy laat … Continue reading Yua (10 mnde)

Die bloed het gevloei

June 29, 2020 / cherenester / Leave a comment

Hy hou nie van daardie woord nie, "vloei". Maar die jong paramedikus moes woorde gebruik wat by die nooddienste se standaard uitvoerprosedures pas. Daar was geen ruimte vir kreatiwiteit nie.   Hy het 'n suurstofsak gedruk en sy kollega het 'n pasiënt se bors gepomp.  Een, twee, drie. Geen reaksie nie. En toe, 'n fladdering … Continue reading Die bloed het gevloei

Optelgoed

June 29, 2020July 9, 2020 / cherenester / Leave a comment

Sy probeer tevergeefs om verby die vrou se weerkaatsing, anderkant die donker treinvenster te kyk. Tydskrif-wangbene omring deur 'n krullebos wat saam met die duisternis smelt. In 'n ander klas. Bruin porseleinvel. Daar was 'n tyd dat sy ook so 'n soel vel gehad het, dink sy, en vryf oor 'n nuwe rofie op haar … Continue reading Optelgoed

Koning Zues kry huis

June 19, 2020July 21, 2020 / cherenester / Leave a comment

Lisa Samuels plak albei elmboë op die rooi tafel weerskante van haar skootrekenaar. Sy sug diep, vryf haar oë. By die Wimpy op Clocolan is daar niemand nie behalwe sy, Koning Zues, en 'n gesin van vier, doer in die hoek. Nog net 'n halfuur se ry dan is sy en die reuse dierasie by … Continue reading Koning Zues kry huis

Posts navigation

← Older posts

Recently

  • Benjamin (3 jaar)
  • Yua (een mensejaar)
  • Miss Benson’s Beetle
  • Hulpkreet uit suburbia
  • Twee en ‘n half vir Benjamin
  • Fees van die genooide
  • Yua (10 mnde)
  • Die bloed het gevloei
  • Optelgoed
  • Koning Zues kry huis

Recent Comments

cherenester on Benjamin (3 jaar)
Maxie on Benjamin (3 jaar)
Tannie Frannie on Benjamin (3 jaar)
woestynkind on Miss Benson’s Beetle
cherenester on Miss Benson’s Beetle

Archives

  • January 2021
  • September 2020
  • August 2020
  • July 2020
  • June 2020
  • May 2020
  • April 2020
  • February 2020
  • January 2020
  • November 2019
  • October 2019
  • September 2019
  • August 2019
  • July 2019
  • January 2019
  • December 2018
  • September 2018
  • April 2018
  • March 2018
  • February 2018
  • January 2018
  • November 2017
  • September 2017
  • July 2017
  • May 2017
  • April 2017
  • January 2015
  • August 2014
  • July 2014
  • June 2014
  • May 2014
  • April 2014
  • August 2013
  • June 2013
  • May 2013

Boekmerke

Meta

  • Register
  • Log in
  • Entries feed
  • Comments feed
  • WordPress.com
Website Built with WordPress.com.
Huilblog
Website Built with WordPress.com.
Cancel