Hulpkreet uit suburbia

So scroll ek weer iets op die Bloemfontein Mammas groep raak. Anonieme hulpkrete uit suburbia.

Daar is enige iets van borsvoed-krisisse tot tandekry dilemmas. Anderdag soek iemand ‘n divorce lawyer. Lees ek my swangerskaptoets reg? Wie in Bloemfontein diens ‘n sonbed?

Die jongste een is net plein sad. Ek kan haar hoor, en sien. Kan jy?

Hi mamas plaas asb anonniem,Ek is n bediende Ek vra raad by mamas hoe maak Ek kyk Na die kinders en Ek maak skoon wasgoed was,stryk en ander baie goede wat Ek moet doen in die huis so Ek kan nie by Alles bykom die kinders is onder 5jare altwe van hulle en die mama soek die huis skoon vergewe my omso iets te vra maar Ek voel lyk of Ek kan die werk verlaat omdat Ek so hard probeer maar dit lyk nie genoeg patykeer Ek kry nie eers tyd om te eet wat Kan Ek doen 💔💔💔

One thought on “Hulpkreet uit suburbia

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s