Jou woorde vat nou al hoe meer hande, vladder uit jou keeltjie om sinne te laat vlieg, al is dit soms met gevrommelde vlerke. Ook jou eie naam kan jy al sê, wel amper...
Month: January 2020
Yua-lyfie (4 maande!)
Is 'n vis regtig 'n vis of net 'n bewegende ding met skubbe? Want jy het hulle amper uit die glaskastele bekyk by die akwarium (jy kom immers van die waters af en was self nie te lank terug nie 'n soort vissie. . .).