Oor ‘n paar naweke is dit ek, die Oos-Kaapse camino, en ‘n groep mense wat ek nog nooit ontmoet het nie. En ‘n onbekende, pienkblaarboom.
Kan nie wag nie!

Nie geweet daar’s een in die Oos-Kaap nie! Sien uit na jou stories!