Om bloudraad om jou hart te draai. - Om jouself teen jou eie emosies te beskerm.
Month: February 2018
Benjamin (17 dae)
En so van aliens gepraat, jy is ons huidige buitenste ruim. Ondenkbaar klein kompleet met jou eie smaak en kyke. Altyd twee niese opmekaar (maar dit is jou glo jou pa se ding wat jy gecopy en paste het). Ek is bly om te sien jy raak die planeet ‘n bietjie meer gewoond. En nou's … Continue reading Benjamin (17 dae)