Want eendag gaan my palms op jou skouers rus
en ek sal wonder hoe’t ons mekaar gemis
In ‘n wentelbaan van wat asse
filters
en vernis.
Want eendag gaan my palms op jou skouers rus
en ek sal wonder hoe’t ons mekaar gemis
In ‘n wentelbaan van wat asse
filters
en vernis.