Lanseria is ‘n hartseer plek
haar gratis koffie ‘n flou verskoning
haar muurkrake syfer grond toe
soos leë beskuldigings
as dit mense is wat ‘n plek maak
is dié ‘n inrigting vir verdwalers.
Lanseria is ‘n hartseer plek
haar gratis koffie ‘n flou verskoning
haar muurkrake syfer grond toe
soos leë beskuldigings
as dit mense is wat ‘n plek maak
is dié ‘n inrigting vir verdwalers.