‘n Sak vol basaartjoklits

En soms smelt woorde soos basaartjoklits saam om nuwe gunstelinge te vorm. seeleeu, mooiheid, tweegesprek, droomboek, soenoffer, gooiding, hoedkoord, gevoelvol, seepbel, grootsprakig, droefgeestig, bitterkoekie, inkpotlood, geriffel, buiteling, ewekansig, veervoethoender, dwergplaneet, voortstorm, sweefspoor, krampstillend, wolkerig, kaaskorsies, moederkunde, nagswaeltjie, veranker, rooiborsfiskaal, weerkaatsing, glasogie, roepsein, bruidstrane, padvinder, sneeuskoen.