Nevermaaind Noord-Korea, die rofste oorloë word in jou binnekamer geveg. Soms is die binne-oorlog se nadraai te diep, te vry en dalk, as ek die woord mag gebruik, heilig om deur jou vingers op 'n sleutelbord of mond te onstnap en 'n applous te vra. En die misterie van iets moois laat haar nie vaskeer … Continue reading ‘n Digter se stille oorwinningskreet
Month: May 2017
Vader Tyd en sy tikker
Soms klop sy saggies om na ’n onthou te luister, ander kere hamer sy met albei vuiste teen my ribbekas.