Daarin het Danie geskryf van sy vrees vir die winter wat moet kom. Hy weet dat die herfs 'n voorspel is tot 'n tyd wanneer takke verder breek en blare verpoeier.